+29

6 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Wedepohl Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Inni Hoekie is in Sasolburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dis naby die sakekern, verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Dié eenheid beskik oor 1 kamer met slaapplek vir 5. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die sitarea.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 45 Wedepohl Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Inni Hoekie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek

45 Wedepohl Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d1b78cb1250107a992c948aed3fd5643db0855099d59fa440092b4820d676f71cfffe7d7266552705bf8d618a0754c05224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 45 Wedepohl Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8237 27.82181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang