Gastehuis in King Williams Town

Intaka Guest House King William's Town

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Awona N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Enjoyable. Excellent experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nozuko Gloria V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent. Excellent. Please note that the TV in the main house was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Na 'n misverstand, het die eienaar ons vinnig gehelp. Ons het daarna lekker ontspan. Die spesifieke kamer van ons was netjies. Het 2 aande oorgebly, die gasheer het 'n heerlike vleisbraai gereël en was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf
4.4
Des 2025

Ruim en netjies. Die plek was baie netjies. Net twee punte van kritiek: 1. Die gasheer het ek nie gesien nie. 2. Die alleenstaande kamer waarin ek gebly het, is ongelukkig baie warm, want die ontvang namiddagson bak dus warm.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daan
Intaka Guest House King William's Town
Hi Louis, Baie dankie dat jy by ons oornag het. Ek is so jammer ek kon jou nie ontmoet nie aangesien ek by my afsterwende vader (96 jr oud) moes wees. Dit is my beleid om elke gas persoonlik te ontmoet en seker te maak n gas is gemaklik. Ongelukkig a.g.v. omstandighede is dit nie altyd moontlik nie. Ek vra verskoning vir dit. Dalk kan ons n volgende keer saam braai. Sterkte, Daan Henning.

Percy A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

The owner is interacting with guests and likes to see guests are comfortable. Our stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Israel M
1 nag
2.4
Des 2025

Was good. I had a good stay. The only thing is the water, as they really need to contact the municipality. Kindly can they have a borehole, please?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Daan
Intaka Guest House King William's Town
Hi Israel, Thank you for staying at Intaka Guest House. We are so sorry about the issue of water. Even though we have a fully integrated rain water harvesting system, we are still dependent on municipal water supply in the event of no rain or dry periods. Unfortunately, like most towns in South Africa, we experience serious municipal water supply issues and outages. Our water harvesting system has a slight delay to kick into operation should municipal supply fail. Yes, at a huge cost, we sunk a borehole, but sadly this turned out to be a dry hole. We do apologise for any inconvenience caused. Have a lovely and blessed day further. Linda.

Abigail C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderful accommodation. It was a lovely stay. Linda and staff were amazing and the rooms were neat and tidy. I would recommend Intaka Guest House to anyone going to King William's Town. Breakfast was great. Perfect for an overnight stay and spending a few nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netjiese skoon kamers en vriendelike diens. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexsha L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2024

For the purpose that it was booked, it served the purpose. False advertising, no breakfast, as indicated in the advert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NWYyNTA5LTFhZmItNGFlZi05NTJjLWFlOGMzNjRmMTEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 29 Albatross Avenue King Williams Town 5601 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.868029 27.381639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang