Intimité
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Patatsfontein 62, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welkom by Intimité, 'n sorgvuldig saamgestelde boetiek-glanskampeerplek op die rand van 'n klein kloof. Met sublieme sonsopkoms-uitsigte en 'n gevoel van afsondering, bied dit 'n wonderlike omgewing vir 'n uitsonderlike romantiese ontsnapping, ideaal vir paartjies wat 'n wegbreek buite die netwerk soek.
Die gestruktureerde tent het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar.
Binne beskik die tent oor gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetkamertafel vir 2 gaste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof, broodrooster, en koffie- en ysmasjien.
Buite sal gaste 'n houtvuur-warmbad, pizza-oond en braaigeriewe vind. Hulle kan selfs besoek word deur die inwonende springbokfamilie.
Met asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer, of gaste nou in die warmbad onder die sterre ontspan of die natuurlike omgewing verken, belowe hierdie toevlugsoord 'n onvergeetlike ervaring buite die netwerk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Patatsfontein 62, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Patatsfontein 62, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang