2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Irene Boomhuis is geleë in 'n stil, boomryke area in die dorpie Irene, suid van Pretoria. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers.
Hierdie stylvol versierde eenheid bestaan uit 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra matras kan ook op aanvraag voorsien word. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n yskassie, 'n tafel met 'n stoel en kasruimte.
Die eenheid lei na 'n groot patio wat uitkyk oor 'n pragtige Witstinkhoutboom, die tuin en 'n gholfbaan. Veilige parkering word voorsien. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Die nuwe vuur-aangedrewe warm bad is langs die swembad en kan deur gaste gebruik word indien dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annalien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
- Gaste dink Irene Boomhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang