+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Mooi, gerieflik, veilig, net heerlik om hier te bly. Iris Haven bied alles wat enige reisiger kan nodig kry, dit is ook geskik vir langer verblyf. Die kombuis beskik oor alle toestelle van n droom kombuis, tot 'n barista styl koffie masjien. Die eenheid is ruim en die dekor is ongelooflik mooi. Van die webtuiste tot lekker eet, Iris Haven bied alles. Baie privaat en veilig met selfs is buite sit area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
4.8
Feb 2026

Skoon, netjies, veilig en gemaklik met 'n moderne aanslag. Skoon, netjies, veilig en gemaklik met 'n moderne aanslag. Dit was nou lekker en sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

200 Althea Avenue, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe971066d6effe9240b55d9560b8f6d65f1b7d64eeea63355c73a304bda2f57890c0f524158b0bdc3024c85dbeaeec5f81598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 200 Althea Avenue Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7529224 28.2951077
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang