+19
Selfsorg in Graaff-Reinet

Ironstone Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eddie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Welkom plaas atmosfeer. Baie mooi, skoon en oulike outydse plaashuisie. Baie lekker gebly! Ons sal volgende keer vroeër arriveer en seker maak ons het tyd vir 'n lekker kaggelvuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek, vriendelike gasvrou, kos vir jou siel. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Tranquil. Comfortable. Breakaway. Tranquility at its best! Everything you need for a relaxing stay. The air conditioner was a welcome surprise! Spending slow mornings on the "stoep", watching the birds and evenings stargazing. A true gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stil, rustig, pure plaas. As jy stilte en rustigheid soek, is hierdie net die plek. Die sterrehemel is onbeskryflik mooi. Geen woorde kan daaraan gestand doen nie. Beter as wat enige televisiestel kan bied. Die blyplek is gemaklik en daar is alles wat 'n mens nodig kan hê. Die gashere se gasvryheid en raad en aanbevelings is een vir die boeke. Lekker plaasatmosfeer nie ver van die dorp af nie. Definitief 5 sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie goed. Baie goeie verblyf met die mooiste uitsig. Die swembad was 'n lekker bonus. Die voorafkommunikasie van die eienaar het die aankoms baie vergemaklik. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Mooi uitsig. Dit is 'n heerlike stil, rustige plekkie in die Karoo. Die gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Kort asb. steakmesse. Lieflike Karoo vibe. Mooiste uitsig en heerlike splash pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful. Beautiful with a peaceful atmosphere. The only regret is that we did not book it for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Will definitely visit again. Excellent setting, very safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Gerieflike selfsorg oornag akkommodasie. Gerieflike plaas kothuis. Skoon en netjies. Goeie vriendelike kommunikasie. Mooi en rustige plaasomgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 295

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Broederstroom Farm, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang