LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Graaff-Reinet

Ironstone Cottage



  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Broederstroom Farm, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Valley of Ironstone bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n werkende beesplaas, slegs 12.5 km vanaf die historiese dorp Graaff-Reinet. Dit is 'n ideale keuse vir 'n rustige plaasverblyf terwyl jy steeds gerieflike toegang tot die dorp se geriewe geniet.

Verblyf bestaan uit drie selfsorgkothuise: Ironstone Cottage, Wild Olive Cottage en Sunbird Cottage.

Ironstone Cottage bied slaapplek vir vier gaste in twee dubbelslaapkamers, elk met sy eie badkamer. Die kothuis beskik oor WiFi, lugversorging, 'n kaggel in die sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste het ook toegang tot 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n buitevuurput.

Wild Olive Cottage bied slaapplek vir twee gaste in een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis sluit ook lugversorging, 'n sitkamer met 'n kombuis, 'n kaggel, 'n privaat swembad en WiFi in.

Sunbird Cottage is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed, 'n en suite-stort en toilet, 'n sitkamer met 'n kombuis, lugversorging, WiFi en 'n buitebraai. Dit beskik ook oor twee terrasse met uitsig oor die tuin. Let asseblief daarop dat hierdie kothuis nie 'n swembad het nie.

Die plaas word omring deur pragtige landskappe, wat dit ideaal maak vir buitelugaktiwiteite soos bergfietsry, stap, sterrekyk, voëlkyk en fotografie. 'n Kaart met stap- en fietsroetes word voorsien.

Gaste moet daarop let dat 'n voertuig met hoë grondvryhoogte of verkieslik 4x4 sterk aanbeveel word om toegang tot die plaas te verkry.
Selfoonontvangs by die kothuise is beperk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Fietsry
Wildritte
Wildkyk
Bergfietsry

Kamers

Sunbird-Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis bied selfsorg verblyf. Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n sitarea met lugversorging en WiFi. Die kombuis is met 'n mikrogolf, oond, stoof en yskas toegerus. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Geen partytjies word toegelaat nie, en niemand wat nie betaal het om daar te bly nie, word op die eiendom toegelaat nie.
'n 4x4 word sterk aanbeveel vir maklike toegang tot die plaas - as ons baie reën gehad het, sal 'n nie-4x4 dalk nie die grondpad kan hanteer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Klimaatbeheer en verhitting: Lugversorging is beskikbaar vir verkoeling gedurende die somermaande. Vir winterwarmte is die eiendom toegerus met elektriese komberse, ekstra beddegoed, warmwaterbottels en 'n kaggel in die sitkamer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Wild Olive-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis het 1 slaapkamer wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea met 'n kaggel, privaat swembad, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Geen partytjies word toegelaat nie, en niemand wat nie betaal het om daar te bly nie, word op die eiendom toegelaat nie.
'n 4x4 word sterk aanbeveel vir maklike toegang tot die plaas - as ons baie reën gehad het, sal 'n nie-4x4 dalk nie die grondpad kan hanteer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Klimaatbeheer en verhitting: Lugversorging is beskikbaar vir verkoeling gedurende die somermaande. Vir winterwarmte is die eiendom toegerus met elektriese komberse, ekstra beddegoed, warmwaterbottels en 'n kaggel in die sitkamer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ironstone-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slapakamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slapakamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het WiFi, lugversorging, 'n kaggel in die sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond en yskas toegerus is. Die kothuis het ook 'n plonspoel en 'n braai-area met 'n buite-braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Geen partytjies word toegelaat nie, en niemand wat nie betaal het om daar te bly nie, word op die eiendom toegelaat nie.
'n 4x4 word sterk aanbeveel vir maklike toegang tot die plaas - as ons baie reën gehad het, sal 'n nie-4x4 dalk nie die grondpad kan hanteer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Klimaatbeheer en verhitting: Lugversorging is beskikbaar vir verkoeling gedurende die somermaande. Vir winterwarmte is die eiendom toegerus met elektriese komberse, ekstra beddegoed, warmwaterbottels en 'n kaggel in die sitkamer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicoline V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n oornag stop, maar sou maklik nog langer kon bly. Was perfek. Was heerlik en is 'n pragtige plek.
Okt 2026
Andrew J
Gesin met tieners
5.0
Amazing. What a beautiful, peaceful place. Absolutely love this accommodation in such a tranquil setting. Everything you need and more....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Lida V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die moeite werd ongelooflike ervaring. Dit was heerlik 'n pragtige uitsig oor die berg en omgewing. Sal vir seker hierdie wil deel met my famil...
Sien meer
Sep 2026
Philip P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring! Sal beslis weer daar oorbly. Heerlik gebly by 'n baie netjiese en skoon fasiliteit! Pragtige en rustige omgewing!
Sep 2026
Louis T
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, skoon en netjies. Presies wat ons verwag het van die plaas. Stil, pragtige sterre, skoon, warm geslaap.
Aug 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicoline V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Dit was 'n oornag stop, maar sou maklik nog langer kon bly. Was perfek. Was heerlik en is 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Amazing. What a beautiful, peaceful place. Absolutely love this accommodation in such a tranquil setting. Everything you need and more. Fireplace for winter, braai, fire pit, pool, air conditioning for summer and a lovely veranda to appreciate the views, birdlife and nature. Comfortable beds and furniture and fully equipped kitchen including an old antique coffee grinder! They have everything covered. Friendly, hospitable and professional, the hosts and their cottages are gems. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beslis die moeite werd ongelooflike ervaring. Dit was heerlik 'n pragtige uitsig oor die berg en omgewing. Sal vir seker hierdie wil deel met my familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantastiese ervaring! Sal beslis weer daar oorbly. Heerlik gebly by 'n baie netjiese en skoon fasiliteit! Pragtige en rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Warm, skoon en netjies. Presies wat ons verwag het van die plaas. Stil, pragtige sterre, skoon, warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie veilig, stil en netjies. Derde keer. Altyd baie skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sielsrus. Stilte. Sterreprag. Ons het ’n heerlike verblyf by Wild Olive Cottage gehad. Die kothuis het alles wat ’n mens nodig het – en nog meer. Die swaai in die wintersonnetjie was ’n hoogtepunt, en ons kan net dink hoe heerlik die splash pool in die somer sal wees. Stap op die plaas is werklik sielsverrykend, en om saans onder die ongelooflike Karoo-sterrehemel te sit en sterre kyk, was die perfekte manier om elke dag af te sluit. Valley of Ironstone is 'n wonderlike plek om te ontspan, weer asem te skep en die stilte van die Karoo te beleef. Ons beveel Wild Olive Cottage met groot vrymoedigheid aan en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dankie vir lekker oorbly op pragplaas en kothuis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Die gasheer was heeltyd in kontak. Baie mooi plek. Dit is ons tweede keer. Ons bly altyd lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

A fantastic quiet overnight spot 7km off the N9. What a gem a short way off the N9. We were very reluctant to leave the next morning and so loved the peace and quiet, the beauty of the surroundings and the lovely, well-thought-out cottage with all that one needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 319

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Ironstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Sunbird-Kothuis
Selfsorg.
Wild Olive-kothuis
Selfsorg.
Ironstone-kothuis
Selfsorg.

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Geen partytjies word toegelaat nie, en niemand wat nie betaal het om daar te bly nie, word op die eiendom toegelaat nie.
'n 4x4 word sterk aanbeveel vir maklike toegang tot die plaas - as ons baie reën gehad het, sal 'n nie-4x4 dalk nie die grondpad kan hanteer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Klimaatbeheer en verhitting: Lugversorging is beskikbaar vir verkoeling gedurende die somermaande. Vir winterwarmte is die eiendom toegerus met elektriese komberse, ekstra beddegoed, warmwaterbottels en 'n kaggel in die sitkamer.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Broederstroom Farm, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846
Soek in 'n groter streek