- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Isabel se B&B is geleë in die myndorp Krugersdorp in die Wes-Rand, Gauteng Provinsie. Krugersdorp het moderne sportfasiliteite, insluitend 'n sportstadion, sowel as 'n moderne sakesentrum met winkelsentrums en talle kleiner winkels.
Verblyf word aangebied in 6 kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n TV sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Shalom 2 en Adalia bied ook 'n volledig toegeruste kombuis.
Gaste is welkom om die geriewe op die perseel te gebruik, soos die swembad en die braai-area. Veilige parkering word voorsien.
Ander nabygeleë besienswaardighede sluit in 'n eko-avontuurpark, die Suid-Afrikaanse Nasionale Roofvoëlsentrum, en die Spoorweg- en Stoomtreinmuseum, wat sowat 90 stoomlokomotiewe huisves.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
- Gaste dink Isabel's B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Shannon Road, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang