Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, eetgeriewe en breekware, asook 'n braaipan in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
- Rook is verbode in die kamers.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Daaglikse skoonmaakdiens op versoek. Dit kan by ontvangs aangevra word.
- Wasgoedgeriewe by Joyce Laundrette in die dorp. Haar kontakbesonderhede sal voorsien word aan gaste wat 'n wasgoeddiens benodig.
- Braaigeriewe is beskikbaar. Hout, ens. is vir jou eie rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
- Rook is verbode in die kamers.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Daaglikse skoonmaakdiens op versoek. Dit kan by ontvangs aangevra word.
- Wasgoedgeriewe by Joyce Laundrette in die dorp. Haar kontakbesonderhede sal voorsien word aan gaste wat 'n wasgoeddiens benodig.
- Braaigeriewe is beskikbaar. Hout, ens. is vir jou eie rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 810 Shark Island, Luderitz, Karas
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang