Island Cottage Luderitz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Island Cottage Luderitz is pragtig ontwerp en skuil in die Shark Island Resort in Lüderitz in die suide van Namibië. 'n Laagwaterbrug verbind die eiland met die vasteland so dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die kothuis het 'n pragtige uitsig en is naby verskeie besienswaardighede.

Island Cottage Luderitz bied gerieflike verblyf in 3 kothuise, elkeen met sy eie en suite-badkamers, 'n volledige kombuisie, satelliet-TV, en privaat stoepe.

Braaigeriewe, veilige parkeerplek, en skoonheidsbehandelings is ook beskikbaar. Klop aan by die Cottage Spa Retreat vir laasgenoemde.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Island Cottage Luderitz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za