4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strandsig, 95 Beach Road, Strand, Western Cape, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Isla's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel met 'n see-uitsig in Strand, Wes-Kaap, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en die aaprte badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix en Disney+. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die leefarea en daar is ook 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Strandsig, 95 Beach Road, Strand, Western Cape, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Isla's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strandsig, 95 Beach Road, Strand, Western Cape, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang