- Slaapplek vir 51 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Bosbou Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Issaquena Heights Boutique Hotel bied 'n gerieflike B&B-ervaring in die skilderagtige dorpie Knysna langs die Tuinroete wat dit die ideale keuse maak vir paartjies of sakereisigers.
Daar is 17 pragtige kamers, elk met volledige en suite-badkamers, gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat inagnge. Elke kamer het lugversorging, 'n slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en 'n tee- en koffiestasie.
'n Heerlike ontbyt word daagliks in die hoofleefarea bedien en gaste kan hier in die knus gastesitarea ontspan of buite langs die swembad sonbaai. Daar is konferensiegeriewe op die perseel, asook parkeerplek. Die gastehuis is naby gewilde besienswaardighede sodat gaste lekker die omgewing kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Bosbou Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Issaquena Heights Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Bosbou Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 51 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang