+39
Selfsorg in Marlothpark

Ivory Sands Selfsorg

18 gaste

8 slaapkamers

12 beds

6 badkamers

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 241 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Ivory Sands Safari Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n natuurlike groen sonepark op die oewer van die Krokodilrivier geleë is wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek in die Bosveld aangesien hierdie huis ook bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Hierdie eiendom kan gemaklik 16 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 8 slaapkamers, waarvan 3 ingange van buite af het terwyl ander op 'n balkon uitloop. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die een en 'n bad en 'n stort in die ander. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die oorblywende 3 slaapkamers het ook 'n dubbelbed en en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, 'n elektriese stoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n ysmasjien, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Boonop het hierdie huis ook 'n kroegarea.

Buite is daar 'n ruim onthaalarea met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Gaste kan bedags en saans af en toe besoeke van die wild geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 241 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 18)
Bespreek

241 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c8631af9cf1c32faaaca9b2819b4fff49342af1a8cb9fc7b1a2b40fb2052588c872bf583c611f295dfdc0b3c38e14c65ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 18) 241 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385602 31.75973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang