+13
Lodge in Tzaneen

Ivory Tusk Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Andre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie veilig. Netjies. Gerieflik. Baie lekker. Die bestuur het ons toegelaat om later uit te boek. My vrou moes vir 'n mediese prosedure gaan en ons het nodig gehad om langer van akkommodasie gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies, lekker plek. Ons het vir 1 nag oorgeslaap. Skoon en netjies. Enigste probleme wat ons gehad het, was die beddens is verskriklik hard. Dit sou makliker gewees het as die familie eenhede 'n balkon gehad het. Dis moeilik met kinders in net die kamer, maar verder kan ons niks kla nie. Die restaurant is ook aangenaam en die kos was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn Leslie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie wel geleë vir werk by die hospitaal. Was aangenaam verras! Lekker naby hospitaal vir ons werk! Ons kamer was bietjie raserig met trokke wat verbyry! Maar alles was baie netjies en skoon en die staf baie vriendelik! Aandete en ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Goed. Netjiese oorslaap. Jammer restaurant het nie ontbyt bedien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Present. The receptionist is very friendly and she even came to assist us at 22:00 for my son to watch TV. She helped us with a smile. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely value for money! From the gentleman at reception to the restaurant staff, they were welcoming, friendly and professional. The service at the restaurant was a bit slow. I don't think the waitron understood English too well, but he was so sweet and polite and very accommodating as I have a lot of allergies and had to make special requests for my meals. He did get it right though. He also made me the most unique Strawberry Daiquiri. It was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie ligging. Naby hospitaal. Netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en sentraal. Was baie gerieflik, ruim en veilig. Die stort moet geseël word, en die waterfilter lek na die vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Gemak en gerief. Baie stil en rustig, ideaal vir 'n kort tydperk. Ontbyt heerlik en baie goeie diens. Ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Douglas Street, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125f08c18262c6fadb1862b0d748f64e6dd257639258b373cfb9bde1fe4665f3ae2898ed2c57fd634eab83937861e45dfba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 75 Douglas Street Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.821492939189 30.153962373734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang