Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Lodge in Tzaneen

Ivory Tusk Lodge

  • 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Douglas Street, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ivory Tusk Lodge is slegs 3,5 uur se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af, op pad na die Krugerwildtuin. Dit is binne stapafstand van die dorp af en is daarom ideaal vir die sakereisiger en bied 'n wye aantal dienste en fasiliteite. Dit is slegs 200 meter van die Tzaneen Medi-Clinic af, so dit is gerieflik vir besoekers van familie en vriende wat in die kliniek is

By Ivory Tusk Lodge is daar 'n wye verskeidenheid luukse verblyf-opsies in 'n hotelstyl. Daar is 10 2-Enkelbed- Deelkamers, 4 Dubbelkamers en 3 Gesinskamers. Ontbyt word in die verwelkomende restaurant bedien en aandete word eksklusief aangebied aan oornaggaste. Bederf jou met 'n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse disse uit die a la carte- of buffet-spyskaarte.

Ivory Tusk Lodge is die ideale venue vir jou konferensie. Dit is in die sentrale besigheidsdistrik van Tzaneen geleë en het al die nodige toerusting om jou konferensie 'n suksesvolle geleentheid te maak. Daar is 4 konferensiekamers en 1 uitvoerende konferensiekamer wat almal lugversorging het en altesaam plek vir tot 350 afgevaardigdes het. Alles-insluitende konferensiepakkette is op versoek beskikbaar om jou behoeftes te pas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Salome D
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, lekker plek. Ons het vir 1 nag oorgeslaap. Skoon en netjies. Enigste probleme wat ons gehad het, was die beddens is verskriklik hard. ...
Sien meer
Nov 2025
Anje S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Dawn W
Saam met lewensmaat
4.6
Baie wel geleë vir werk by die hospitaal. Was aangenaam verras! Lekker naby hospitaal vir ons werk! Ons kamer was bietjie raserig met trokke wat verby...
Sien meer
Mei 2025
Carel G
Gesin met klein kinders
4.4
Goed. Netjiese oorslaap. Jammer restaurant het nie ontbyt bedien nie.
Apr 2025
Martha V
Gesin met klein kinders
4.0
Present. The receptionist is very friendly and she even came to assist us at 22:00 for my son to watch TV. She helped us with a smile. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 75 Douglas Street, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Ivory Tusk Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Douglas Street, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125f08c18262c6fadb1862b0d748f64e6dd257639258b373cfb9bde1fe4665f3ae2898ed2c57fd634eab83937861e45dfba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 75 Douglas Street Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.821492939189 30.153962373734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang