Izakithi River Villa
10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Opdraend Street, Simbini Lifestyle Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Izakithi River Villa, geleë aan die rustige oewer van die Krokodilrivier in Malelane, Mpumalanga, bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim villa, wat blywende herinneringe skep saam met geliefdes weg van die gewoel van die alledaagse stadslewe.
Hierdie villa bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. Vier slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 10 sitplekke is perfek vir maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n binnenshuise braai-area, bykomende buitesitplek met uitsig oor die Krokodilrivier, sowel as 'n gimnasium. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Opdraend Street, Simbini Lifestyle Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Opdraend Street, Simbini Lifestyle Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang