+100

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rolanie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Wat ń lekker plek! Ons het die naweek baie geniet en baie lekker gebly! Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Ons is so bly dat julle die naweek hier geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Alicia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Pragtige natuurskoon, bokkies, en gemaklike kamers en geriewe. Heerlik! Baie dankie, ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Lindie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies met alles wat mens kan benodig! Fantastiese plek met genoeg om ons 8-jarige besig te hou. Eenhede is lekker ingerig, met alles wat mens kan benodig behalwe 'n TV. Die WiFi was lekker sterk, pragtige uitsig met bokkies wat daar rondloop. Dit was werklik fantasties. Ons het die wildrit ook baie geniet. Ons gaan beslis weer daar oorbly - goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Ons is baie bly dat julle die naweek by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Chaneli S
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Rustig en ontspannend. Ons het ongelooflik lekker gebly, plek is baie net, elke dag het hulle kom skoonmaak by ons, het 'n rustigheid aan die plekkie wat ons net laat ontspan het. Die swembad was lekker om af te koel in die hitte en die kamp Njala's was tog te kostelik om te sien. Kon met die in- en uitreis baie wild sien. Al wat ons fout gevind het, was dat daar nie hangplek of pakplek in die badkamer vir klere was nie, maar kon dit darem vinnig oplos om een van die stoele daar te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
Izinkwe Lodge
Dankie vir die inligting oor pak/hangplek. Ons sal kyk hoe ons dit kan verbeter. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Maredi N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Perferct, super. My stay was marvelous, l will surely come back again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Marié
Izinkwe Lodge
We’re thrilled that you had an enjoyable stay. We look forward to welcoming you back soon again.

Chanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Net wat mens nodig het om af te skaal van die buitewereld. Baie mooi omgewing. Baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
Izinkwe Lodge
Ons is baie bly dat julle lekker kon rus. Hoop julle kom ontspan weer hier.

Charné D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfekte plek om te rus. Heerlik en rustig in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Dankie. Ons hoop julle kom gou weer.

Dewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Relaxing, beautiful, clean, comfortable. This is a really awesome place, very clean and comfortable. The garden provides an awesome peaceful environment. The hosts are very friendly. The animals roaming the grounds are well looked after. You will enjoy the bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
Izinkwe Lodge
We are pleased that you enjoyed your time with us. We look forward to welcoming you back!

Lucas S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Quite and relaxing. Super chill and tranquil. I will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
We look forward to welcoming you back. We are thrilled that you enjoyed a relaxing weekend.

Neill D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese plek. Baie stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Neill, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kies gou weer 'n wegbreek by Izinkwe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Kruisrivier 74JS, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbLbULNx18pE6UbRCLG6B20PexjDamWICCImAGoam7z4oUkmHzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Farm Kruisrivier 74JS Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.381045405524 29.484147727489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang