6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 185 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
J-Bay Surf Villa is die ideale eenheid vir 'n wegbreek in die branderplankry-mekka, Jeffreysbaai. Dit het 'n knus en natuurlike gevoel met moderne afwerkings en die mooiste see-uitsig vanaf die balkon.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die ruim solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer lei na 'n balkon waar gaste soggens 'n koppie koffie en die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Dit maak van die gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik.
Die oopplan-eetarea lei na die kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank, 'n slim-TV met stroomfunksies, asook 'n binnebraai.
Die villa is naby die strand, winkels, restaurante, supertubes-branders en ander plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 185 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink J-Bay Surf Villa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
185 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang