- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Jabula Lodge is in Marlothpark en bied eenhede wat slaapplek vir 4 tot 8 gaste het.
Jabula is ’n Zulu-woord wat "verheug" of "gelukkig" beteken. Daar is 7 eenhede met lugversorging en dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Die beddens kan volgens gaste se versoek geskuif word. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Elke eenheid het ’n TV, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en DStv is beskikbaar op versoek. Die selfsorg-eenhede deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, boma met ’n braai-area en ’n swembad. Daar is ’n kroeg en gewilde restaurante op die perseel.
Jabulani Lodge is 26 km vanaf die Krokodilbrughek-ingang na die Kruger Wildtuin. Wild beweeg vrylik in Marlothpark en die uitkykpunt langs die Krokodilrivier
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Jabula Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
379 Kurper Avenue, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang