+39

Jackie’s Beachfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jackie’s Beachfront Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamer-woonstel en is in ’n veilige woonstelblok op die strandfront in Strand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n ysaks, oond, stoof, ketel, broodrooster, dompelpot en mikrogoldoond. Ander geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimerldroër, linne, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax in.

Die woonstelblok het gemeenskaplike braai-geriewe en daar is parkeerplek op die perseel.

Gaste kan rustig langs die strand stap, die pragtige sonsondergange geniet, gholfspeel op die nabygeleë gholfbane, en restaurante, kroeë, roomyswinkels en winkels besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jaqueline
Dambudzo ...

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 146 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jackie’s Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4a8ac5c0d5552d8d8e9e02d8dea17868d2f423f5f79086b8f89e50784505045aa037918ef13c71d02e182f13ac1bf1825c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 146 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.110673833996 18.821993149074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang