Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jacob's Rest is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Brackenfell, Kaapstad. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n sakereisiger of vakansieganger wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek aan die Noordelike Voorstede.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, sonkrag, 'n omsetter en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 25 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacob's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

54 Angelier Street, Brackenfell, Cape Town, 7650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6992069a35adfce1d6aadf1eb3d37489e75712fbc6651a963537f96e642af195f9a211d20eb155d0e043c5c69a7c642c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 54 Angelier Street Brackenfell 7650 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9003743 18.7017746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang