Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Verblyf is onderhewig aan die instansie se standaard vrywaringsbepalings.
Die huis is troeteldiervriendelik binne redelike perke en met vooraf reëling.
Die maksimum aantal gaste word streng toegepas, met 'n bykomende koste per ekstra persoon per nag indien oorskry.
Uit respek vir die permanente inwoners in die omgewing, word gaste vriendelik versoek om die Gedragskode van die Jacobsbaai-belastingbetalersvereniging na te kom, wat insluit geen oormatige geraas nie en stilte na 22:00 op weeksaande, na 24:00 op naweke en tussen 13:00 en 17:00 op Sondae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 8th Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang