JAK Strydom

Wildsplaas
Buffalo 2-Enkelbedkamers met en suite-badkamers
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie enkelbedkamers met storte bied toegang tot 'n groot gemeenskaplike kombuis en eetarea. Daar is 'n swembadarea, veerpyltjiebord, sitple, 'n lapa en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenhede met privaat badkamers
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid bied toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eetarea, swembad, lapa, vuurput en sonstoele.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffalo Vyfslaapkamerlodge
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Buffalo Lodge het 5 en suite-slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die lodge is geskik vir vriende of paartjies wat privaat en suite-badkamers verkies. Dit het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n ketel, potte en panne toegerus is. Daar is ook 'n leefarea met 'n uitsig oor die grasperk en natuurreservaat. Verder het die leefarea 'n pooltafel, veerpyltjiebord, lapa, vuurput, boontjiesakke en 'n swembadjie. Daar is 'n slim-TV met Netflix en die DStv-app en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot parkeerplek op die eiendom.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bontebok Sesslaapkamerlodge
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Bontebok Lodge beskik oor 3 tweeslaapkamer-woonstelle, elk met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke woonstel het 1 badkamer met 'n stort en 'n klein leefarea wat dit geskik maak vir gesinne wat nie omgee om 'n badkamer te deel nie. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n swembad met 'n uitsig oor die natuurreservaat. Daar is 'n lapa, vuurput en sonstoele. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, oond, stoof, breekware, 'n broodrooster, ketel, potte en panne toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix en die DStv-app in. Die lodge het ook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JAK Strydom Private Nature Reserve, 14 km from Aliwal North, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd5e104775740f1443b04b1352126fcbcfd75b3fd70c42d1fd8b2b8403d5c01dd6320fe76e9d1b3d52f8e18b8a7c3739d408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 JAK Strydom Private Nature Reserve 14 km from Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.650878100256 26.591217288239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang