+20

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Jakaranda 1 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n gedeeltelike see-uitsig in 'n veilige kompleks in die kusgebied van Beacon Rocks. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf Uvongo-strand is.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot 'n stoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en dié gaste maak van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Buite die eenheid is daar 'n stoep en gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-area en veilige onderdakparkeerplek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6d462a7a5b5e73fe1fe635b878f6cec829c38c1ab861573545658aab2f34bf754da422ad0b337dd670c8ee12eb0b1878bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Selvey Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8384126 30.3944152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang