+15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anna Catherina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Het weg breek gevat van koue Vrystaat, ver gery, lekker gerus, strand so naby. Beste wat ek nog gehad het. Netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect getaway place. Very pleased, would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinardt G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Peaceful and in a lovely neighbourhood. It was lovely staying there, would go there any time again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Heerlik. Ons het baie lekker gebly, die DStv het net die laaste aand nie gewerk nie (rekening is nie betaal nie).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magdalena
Jakaranda no 3
Hi Susan. So bly julle het lekker gebly. Jy moes my net laat weet het, dan het ek die Holiday Home decoder dadelik aan gesit.

Marco K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

10/10. Heerlik tyd gehad, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Stunning, plekkie. Netjies en geliefd. Loopafstand van die see. Ek kan die pragtige plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

My parents had a wonderful stay in the unit. The receptionist was very helpful. Excellent stay, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena
Jakaranda no 3
Baie dankie. So bly hulle het dit geniet.

Janika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Love die golwe in die agtergrond deur die nag. Ja, dankie, was rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bradford S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Baie lekker gekuier en sal die plek aanbeveel. Baie lekker gekuier, dakwaaiers in die hoofslaapkamer en sitkamer kon net op laagste spoed draai en was nie voldoende om die hitte af te weer nie. Die stortdeur is nie lekker nie en kort aandag. Andersins, baie lekker gebly, plek was baie goed lig en dierevriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magdalena
Jakaranda no 3
Bly julle het dit geniet. Ons gaan die einde Januarie die dak waaiers opgradeer en sal aandag gee aan die stort.

Jeremy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

WiFi is needed. Perfect place. WiFi is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena
Jakaranda no 3
I completely agree with you and it is in process. Hopefully, when you visit us again, the WiFi will be ready.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf5a972313d63588ab843add49592c4a4fbb135e8ad1e5b276e50466a8b970920c7540c951dc4a268cf741ff80028d5c45f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 2 Selvey Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.8383949 30.3944102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang