+49
Selfsorg in Beacon Rocks

Jakaranda Woonstel 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Fred K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Will again visit, no problem. Everything was in good order and I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Home from home. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
You make me blush and smile at the same time. I’m happy you enjoyed it.

Frank B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We had a awesome vacation. Thank you to the website and thank you Jacaranda woonstel. It was perfect. The kids enjoyed it so much, it's a pitty we had to leave as it was our first holiday in 10 years and it was the first time they saw the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Thank you for your review, We are glad we could be part of making a good memory. Regards, Antonie

Joel G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Like home away from home. It's a lovely place, staff super friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Dankie vir u resensie, Joel. Ons is bly u het dit geniet.

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik veilige grond eenheid. Plek baie ruim en netjies, sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Dankie Kobus, Ons is bly u het dit geniet.

Anja S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Fantasties en besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Baie dankie Anja, Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Antonie

Lourens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons bly geniet. Baie lekker gebly, dit was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Dankie Lourens, Ons is bly julle het dit geniet.

Sarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Ons tyd by Jakaranda was wonderlik, alles was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Sarie, Baie dankie vir u resensie. Ons is bly u het dit geniet.

Heindrich G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly en ligging is goed. Woonstel was skoon en netjies met aankoms, ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ligging is baie goed met net 'n kort entjie se stap na die strand. Speelplek vir die kinders was lekker om hulle besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Dankie vir u resensie, Heindrich. Ons is bly u het dit geniet.

Tarina L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Lekker ontspanne rus by die see. Baie sentraal naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonie
Jakaranda Woonstel 8
Dankie vir die resensie Tarina, Dit was goed om u weer te sien. Groete, Antonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 440
55 % AF
R 1 440 R 648
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 440
55 % AF
R 1 440 R 648
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
55 % AF
R 1 440 R 648
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFsWdRKD5topBtOoCPC4wWfzYjY2PIFmbdM1h3GYfp5vHYy1FHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R648 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.838184062827 30.394544573635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang