+33
Gastehuis in Transgariep

Jakhalsfontein Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christiaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oorslaap op die plaas. Ons het baie lekker geslaap op die plaas, maklik bereikbaar van die snelweg. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

It was amazing. Absolutely stunning, the view and hospitality were outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Great stop over to CPT. Very friendly reception, customer orientated with honest, friendly owners and staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and rejuvenating accommodation. Wonderful overnight accommodation. Thankful for milk in the fridge and delicious rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna N
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlike oornagplek. Baie netjies. Gasvrou is baie vriendelik. Pragtige plaas. Ons het heerlik by Jakhalsfontein oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Onvergeetlik spesiaal en mooi! Pragtig en netjies, Vrystaat op sy beste met mense wat jou gesin koester! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig. Ja!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, netjies en beeldskoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Puik! Jakhalsfontein was die perfekte russtop vir ons 4 na 'n lang rit. Yverne se vriendelikheid was verfrissend en het ons koue en moeë lywe sommer dadelik warm gemaak, nie gepraat van die verwelkomende vuur wat klaar reggestaan het vir ons om te braai. Yverne het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Die kinders was selfs spyt ons kon nie nog 'n aand oorbly nie. Dankie weereens. Ons sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yverne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jakhalsfontein Farm, 8 km from Springfontein, 9917, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c72c9602b7eea5a7892c2ba7ffd6458569bdc2f540fafdf7333cc22b4d64490e155601378a31bb62ffa8ebf6c205199e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 Jakhalsfontein Farm 8 km from Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3478536 25.7560522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang