+33
Gastehuis in Transgariep

Jakhalsfontein Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Donova B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Friendly beutifull farm life half half way stay over. The host was extremely friendly and helpful. Commendation as exactly what we needed and we enjoyed the farm life stay over. It was an amaizing start to our holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

‘n Lekker oornag plek vir reisigers. Die verblyf was gemaklik, netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Die plaas atmosfeer is soveel beter as om in 'n dorp oor te bly, al was dit vir net een aand oppad tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Die plaas pad is 'n twee spoor pad, maar is toeganklik genoeg, selfs vir 'n klein stadskar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Welkom lafenis vir langpad-tamgeryde lywe - uitstekende oornagplek vir reisigers. Welkom lafenis vir langpad-tamgeryde lywe en uitstekende oornagplek vir reisigers tussen Gauteng en die Kaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blake N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lovely. Beautiful. Lovely rondavel. Perfect for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oorslaap op die plaas. Ons het baie lekker geslaap op die plaas, maklik bereikbaar van die snelweg. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Great stop over to CPT. Very friendly reception, customer orientated with honest, friendly owners and staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

It was amazing. Absolutely stunning, the view and hospitality were outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and rejuvenating accommodation. Wonderful overnight accommodation. Thankful for milk in the fridge and delicious rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna N
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlike oornagplek. Baie netjies. Gasvrou is baie vriendelik. Pragtige plaas. Ons het heerlik by Jakhalsfontein oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yverne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jakhalsfontein Farm, 8 km from Springfontein, 9917, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c72c9602b7eea5a7892c2ba7ffd6458569bdc2f540fafdf7333cc22b4d64490e155601378a31bb62ffa8ebf6c205199e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 88 5 1 5 Jakhalsfontein Farm 8 km from Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3478536 25.7560522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang