+13
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Jakkalsroep Boerdery

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Arthur P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Gerieflik vir vinnige stop. Vinnige aftrek van die pad vir een nag oorslaap. Beddens was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica N
1 nag
5.0
Mei 2026

Cozy & cute! Baie lekker gebly - oulike "Heidi"-loft met ekstra slaapplek! Gemaklike, warm beddens, ruim spasie en gawe diens! Gaaf dat ons ons hond kon saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vinnige oorslaap langs hoofweg. Ons het baie lekker oorgeslaap by Jakkalsroep Gasteplaas wat ideaal geleë is naby aan die hoofpad, tog ver genoeg dat die pad nie pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Sal beslis weer teruggaan! Asemrowende plek! Regte plaaservaring! Wonderlike gasvrye slaapplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie lekker verblyf. Die eienaar Nico was baie behulpsaam en. Baie lekker verblyf. Die eienaar Nico was baie behulpsaam en vriendelik, wat die verblyf ekstra lekker gemaak het. Ek gaan vinnig weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hemels, vrede, die Karoo op sy beste! Ons het baie lekker gebly, dit was 'n lekker rustige atmosfeer. Marisa het ons baie vriendelik ontvang, ons het regtigwaar tuis gevoel, ons kom gou weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Plaas lewe op sy heste. Net een aanbeveling. Aircon groot asb al is dit net in die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Great location for entering the Tankwa Karoo. Lovely host. Warm welcome, lovely spacious house. Everything is there! We had a very good night overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik, veral die braai en die Karoo skaaptjops! Ons was vriendelik ontvang en die eenheid is groot en goed toegerus. Veilige en rustige plaasomgewing teenaan die hoofweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Just off the N1, Touws Rivier, Cape Winelands, 6880, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac0dff2a92ef169200a69ae688e40fd810f8015ba078c252c04469fb20f5676da0c88070cc7b5851367f372ec8cf4cb67f11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Just off the N1 Touws Rivier 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343691589643 19.999538371607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang