Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Naomi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, rustig, veilig. Baie aangenaam, rustig, skoon, veilig. Kamer was baie netjies en het alles gehad wat nodig is. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Alles wat nodig is vir 'n oorslaap! Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Alles skoon en netjies, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Family friendly overnight stay. It was very pleasant and family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon fasiliteite. Ideale oornag blyplek. Kamer & badkamer was skoon & netjies. Het baie rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Glendi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gerieflik, skoon en lekker! Baie vriendelik en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable overnight stop. Perfect overnight stopover for us. Comfortable bed, hot shower and great fan to keep us cool overnight. Close enough to pop down to the Royal Hotel for a delicious lamb stew.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katinka M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Convenient and pleasant! The most convenient and friendliest stopover! You cannot go wrong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable. Friendly hosts with clean, comfortable accommodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfekte oornag verblyf. Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfek vir oorbly vir ons reis deur die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflike oornagstop. Netjiese skoon oornagplek. Het alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang