- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jakria bied oornagverblyf in Willowmore. Hierdie dorp is ryk aan historiese besienswaardighede en bied 'n verskeidenheid avontuuraktiwiteite soos stap- en bergfietsroetes.
Die verblyf bestaan uit 3 kamers. Die eerste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en 1 enkelbed, terwyl die derde kamer 'n dubbelbed en 1 stapelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n 40-liter-yskas, 'n klein mikrogolfoond, sowel as 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Jakria bied maklike toegang tot die N9 en is naby 'n verskeidenheid restaurante in die middestad.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Jakria het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang