2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Boom street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Jaloersplek Waenhuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op Jaloersplek se perseel in Parys, Vrystaat. Dit is naby restaurante, winkels, die Vaalrivier en die bekende Eiffeltoring in Parys.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en elektriese braaipan toegerus. Daar is 'n braai-area buite met 'n sitarea.
Gratis WiFi en parkeerplek vir een voertuig agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Daar is ook 'n tuin met sitplek en 'n vuurputboma.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jaloersplek Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 60 Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Jaloersplek Waenhuis Kothuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang