Jamana's Joy
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 897, Cintsa East, Cintsa, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jamana's Joy bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol-versierde huis op 'n landgoed naby Chintsa (Cintsa)-Oos en die Cefani-rivier en -strand.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -sitarea, eetarea en kroegarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met bad- en stortgeriewe. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sitarea het genoeg sitplek en lei na 'n groot balkon. Die kroegarea sluit 'n ingeboude binne- en buitebraai met geriewe in en gaste kan die gedeeltelike uitsig oor die Indiese Oseaan vanaf die balkon bewonder.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Die kroegarea het 'n yskas en TV.
Gaste kan in Chintsa (Cintsa)-Oos 'n draai gaan maak by die Barefoot Café, 'n informele restaurant, sowel as die buiteklub en die strand besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erf 897, Cintsa East, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 897, Cintsa East, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang