Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Cintsa

4.5 / 5  
volgens 65 resensies
Lees regte resensies van Cintsa van 65 geverifieerde gaste.
Indien jy Cintsa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cintsa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cintsa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cintsa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cintsa Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa

Moeggeploeg bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Chintsa-Oos, sowat 35 km noord van Oos-Londen. Dit is stapafstand van die strand en Chintsa-Oos Kerk en net 5 minute se ry vanaf die C Club. Die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cintsa

Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Cintsa-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede. Dié eenheid beskik o...

Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
B&B in Cintsa

African Serendipity bied B&B-verblyf en is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Chintsa-Oos. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 500 m van die strand af. Die selfsorg-gastesuite is op die boonst...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cintsa

Crawford's Beach Lodge is in die middel van die pragtige Chintsa/Cintsa Bay aan die Wildekus geleë en bied luukse verblyf vir skerpsinnige reisigers. Verblyf beskik oor ruim kamers en gesin-suites. Elke eenheid is...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cintsa

Elsa's is 'n lieflike vakansiehuis vir 6 gaste in Cintsa. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed....

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Cintsa

69 Marlin Drive is in die voorste ry huise wat na die see front en 'n tuinpaadjie lei na die rivier en strand. Dis 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis teen die see en bied manjifieke uitsigte. Dit is in Chintsa-Oos aa...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa

Schafli Manor Wild Coast is in Cintsa geleë en is deel van die Jikeleza Wildekusroete waar jy verskeie grotte en die ongerepte natuur kan verken. Jy kan skulpe en klippies versamel, of stukke van skeepswrakke en se...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa

Cape Cod Accommodation is in die ouwêreldse kusdorpie Cintsa-Oos, net 45 km noordoos vanaf Oos-Londen, geleë. Die skoonheid van die omgewing is die rede waarom soveel besoekers hierdie rustige plekkie uitsoek. Dit...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Cintsa

Gaan mal, hê pret, of lê net lekker op die strand rond! Unieke akkommodasie met romantiese dekor met asemrowende see-uitsigte. Verken die luisterryke Wildekus, ver van die skares af, waar gesinspret en romantiese ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa

Rondene Accommodation bied selfsorgverblyf naby die strand in Chintsa Oos, aan die Wildekus in die Oos-Kaap. Chintsa Oos is ongeveer 38 km vanaf Oos-Londen by die mond van die Chintsarivier. Die omgewing spog met pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cintsa akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]