2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Jamieson Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jamieson Cottage is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die kothuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede, insluitende die Universiteit van Kaapstad.
Hierdie oopplan-kothuis het sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en die toilet is apart. Die kombuis is langsaan en toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel.
Die kothuis het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar. Jamieson Kothuis is 'n kort entjie se ry vanaf Newlands se krieket- en rugbystadions, winkels en restaurante en Kenilworth-renbaan, om maar net 'n paar plekke in die Suidelike Voorstede op te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Jamieson Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Jamieson Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Jamieson Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang