+30

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jan Hoppie is in Bonnievale geleë en bied verblyf in 'n rustieke, dog gerieflike plaaskothuis in 'n stil omgewing met 'n uitsig oor die wingerd en die Breederiviervallei. Die kothuis is na 'n werker vernoem wat opgedaag het en 'n plaaslike legende geword het.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die eerste badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n aparte ingang op die voorstoep, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Dié slaapkamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n enkelbed vir 'n vyfde gas in die oopplan-leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die leefarea het ook 'n kaggel.

Die kothuis is met interessante artefakte versier, soos 'n oorspronklike skoenmakerstafel waarop gaste die braaigoed kan uitpak, ou parafienlampe, plaastoerusting, Victoriaanse krane en 'n staldeur vir 'n voordeur. Die lieflike voorstoep bied 'n prentjiemooi uitsig oor die vallei en die rivier is sowat 950 m van die kothuis af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sandra N
Saam met vriende
5.0
Delightful. We had a lovely time. The hosts are friendly and helpful. For a farm experience, it is perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Elmich V
Saam met vriende
5.0
Sorgvrye ontspannende saamwees. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou wie uit hul pad gegaan het om vir ons kwaaibraaiers ekstra hout te reël! Ons he...
Sien meer
Nov 2025
Belinda C
Gesin met klein kinders
5.0
A gorgeous rustic little cottage with the most beautiful panoramic views. We had a lovely time and will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johann L
Gesin met klein kinders
4.8
Ek en my familie het by Jan Hoppie gebly vir 'n naweek en dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is baie mooi, die verblyf gerieflik e...
Sien meer
Sep 2025
Jan R
Saam met vriende
4.0
Nice, overall. Pleasant stay. Water was off Saturday afternoon till Sunday morning. Would like some shelving or cupboards to unpack clo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jan Hoppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Portion 10 of the Angora Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499883ad92eb0ced4b31f57fe356c1f0ccf952a46e3c5a54edc1caac571d91ff337a4c352b686247a271a3995a127891722b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 Portion 10 of the Angora Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951850990703 20.064994740173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang