J&B Beach Apartments
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Albert S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.
Michael G - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful & comfortable.
Meloshni R - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Piet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, lekker gebly.
Karen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxed.
Diederick R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you, Diederick. We enjoyed your visit and hope we see you again soon.
Attie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Rouchelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Yes, lekker gekuuer.
Madelaine D - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, netjies, prakties en voldoende.
Philip D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier.
Hennie S E - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker naby strand. Rusbank net ye laag vir ou mense om lekker te kan sit en.
Louis D - Nov 2023
Algehele gradering
Met aankoms is ons deur die bediende ontvang, hierdie is 'n buite kamer!
Dirk W - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Renita L - Jul 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld
Rakesh S - Jun 2023
Algehele gradering
Safe, staff is friendly.
Soekie M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Lekker ruim.
Marlene M - Jun 2023
Algehele gradering
Great price, great value for money, prime location and security was the very best, owner went out of her way to accommodate our trailer and it was kept secure with all our goods on it!
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you Marlene
We hope to see you again soon!
Juanita V - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Elize P - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik gewees, dankie.
Lees meerMadeleine S - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspan.
Frances S - Apr 2023
Algehele gradering
Everything we needed and neat as a pin, we thoroughly enjoyed our stay.
Thuli B - Mrt 2023
Algehele gradering
It was perfect.
Leticia D - Feb 2023
Algehele gradering
It was fabulous.
Leslie-anne B - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Yolandi D - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Ashleigh V - Jan 2023
Algehele gradering
Great holiday, walking distance to the beautiful beach.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Tieneke K - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful. Just what I needed.
Howard V - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Michelle B - Nov 2022
Algehele gradering
A lovely place to stay.
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Mercia V - Sep 2022
Algehele gradering
It was my 2nd time staying over and just as the first time it is exactly what I needed, a calm relaxed friendly environment with the owner always there to assist and help where ever they can.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you Mercia, we look forward to your next visit.
Madelein S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Ian S - Aug 2022
Algehele gradering
South Sands No 10.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you Ian we hope to see you again soon
Rashaad Y - Jul 2022
Algehele gradering
Fabulous weekend.
Leven P - Jun 2022
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Brenda V - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf met goeie diens.
Stephan D - Jun 2022
Algehele gradering
Very cosy and clean.
Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Phumlani S - Mei 2022
Algehele gradering
Nice place to visit.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you Phumlani, we hope to see you again soon.
Ilonka P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, privaat.
Lees meerAndre D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Mariette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus, vrede, see, sand.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Dankie Mariette,
Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien
Mariana H - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gerus in ‘n skoon, veilige en rustige omgewing.
Rayno F - Jan 2022
Algehele gradering
Het heerlike tyd gehad.
Rina K - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek. Eienaar is dierbaar en behulpsaam!
Vish G - Des 2021
Algehele gradering
Awesome venue, location and easy access to beach.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you, we hope to see you again soon!
Chantel K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
J&B Beach Apartments se terugvoer
Baie dankie.
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en lekker ontspan.
Bernedine V - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige en gemaklike verblyf, lekker naby aan die see.
Zelda G - Nov 2021
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek. Sal defnitief weer daar bespreek.
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek!
Gerna F - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker geslaap.
Morne P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Lees meerMichelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay and very friendly and helpful owners.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Thank you Michelle,
You were a pleasure to host and hope to see again in the near future!
Bokkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerJ&B Beach Apartments se terugvoer
Baie dankie Bokkie.
Julle was 'n plesier. Julle is enigetyd weer welkom.
Dankie.
Jackie en Bruce
Robyn B - Jun 2021
Algehele gradering
Had a good stay at J&B.
Gidion J - Jun 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker en stil en mooi.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Pragtige mense, hoop regtig om hulle binnekort weer te sien
Barbara S - Jun 2021
Algehele gradering
Very enjoyable, close to beach and shops.
Yvonne S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek
Phumlani S - Mei 2021
Algehele gradering
I fell in love with the place and surroundings.
Deon S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en privaat, met goeie sekuriteit.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Baie dankie Deon en ons hoop om u binnekort weer te sien.
Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, veilig, ligging ideaal met kinders.
J&B Beach Apartments se terugvoer
Hallo Michelle
Baie dankie en hoop regtig om u binnekort weer te sien.
Groete
Jackie en Bruce
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal