+70
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 69 Da Gama Road, Jeffreys Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aquarius B&B is in Jeffreysbaai, 'n omgewing wat vir natuurskoon, strande, staproetes en branderplankry bekend is. Dit is naby ikoniese aantreklikhede soos Die Addo Olifant Nasionale Park, Tuinroete, en die Bloukransbrug. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diégene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede en bied verblys aan tot 25 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer wat óf 'n stort óf 'n bad het, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView en WiFi.

Gaste kan die swembad, gaste-sitarea, braai-area en WiFi gebruik. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie, maar is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Naby aktiwiteite sluit perdry, wildritte, bergfietsry, gholf, branderplankry, swem, stap, fietsry en skuba-duik, in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sue-andra S
5.0
Wonderlik. Ons het dit geniet. Sal beslis weer kom, en hulle aanbeveel.
Apr 2026
Nadia B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies skoon met alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Die gasheer was baie vriendelik. Die bed was lekk...
Sien meer
Mrt 2026
Christelene M
Gesin met klein kinders
5.0
Great host. The host was so amazing he really made us feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Faren J
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay. It was fabulous. The host is very friendly; we enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jackie M
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie aangenaam. Baie lekker en baie gawe mense.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 69 Da Gama Road, Jeffreys Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aquarius B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

69 Da Gama Road, Jeffreys Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06c2b05efe2f233d47606c6d684e7110258a25ba09f309f2b2813c960ce5d405881a67fbc53ed6d4c3025c53bafcfa546f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 69 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04583 24.925117

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang