+11

Jeffreys Pride Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 100 Pride of India, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jeffreys Pride Bliss is in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, geleë, 'n paar minute van die strand en ander geriewe af om jou verblyf gerieflik te maak. Die eenheid bied 'n see-uitsig met 'n lekker groot balkon en braaier wat uitkyk oor die see.

Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster, ketel en 'n yskas-vrieskas. Die kombuis vloei na die leefarea wat 'n etenstafel vir 3, 'n TV en gemaklike sitplek bied.

Gaste kan veilige parkering geniet en die dorp se aktiwiteite en besienswaardighede verken, soos branderplankry, ontspan op die strand, stap in die natuurreservate, visvang, of die plaaslike kookkuns en gasvryheid wat die dorp bied, geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 100 Pride of India, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 100 Pride of India, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb178da05af58a9d6e0c8485a7aef420c305e5546fc64b8f92fae17d13a8679ca4714c4101a1044a4edfc58d81bc94cf2603e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 100 Pride of India Jeffreysbaai 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -34.01616818889 24.91382262982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang