Jennings Breeze

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Faith K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige vreedsame kuier gehad. Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Dit was so stil en so vreedsaam. Ons was baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect break away from city life. It was safe and amazing friendly service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Ons was vriendelik verwelkom. Baie gerieflik. Baie geniet. Ons was baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Li-ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Safe, private and peaceful. I enjoyed the accommodation. We had a problem switching on the TV, but it wasn't essential for us to watch TV as we did not spend a lot of time in the room. Vicki is very friendly and welcoming, and they thought of everything; we did not struggle with anything whilst there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kon net bietjie ontspan. Baie rustige omgewing, alles gehad wat nodig was en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Ek mis net melk of Cremora vir die koffie en tee, asook 'n stortseep. Het oornag, alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Jennings Street, Strand, Helderberg, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8f70af44416fb50392b653153bdde215698af4338c9e0058a9dfda85453f172aa49ced2692d960400152ae21ed637488ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 80 Jennings Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.100235282155 18.827127725313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang