+23
B&B in Melmoth

Jenny's B&B in Melmoth

8 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 13 Hammer Street, Melmoth, P O Box 930, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Jenny's B&B is in Melmoth geleë en bied 'n gesellige, huislike atmosfeer waar daar vir alle gaste voorsiening gemaak word. Die is in 'n rustige tuin geleë.

Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daaris ook 'n TV met DStv-kanale, waaier, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die beddens is met linne van hoë gehalte oorgetrek.

Die gastehuis bedien heerlike maaltye en 'n volledige Engelse of Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit en word soggens voorgesit.

Die gastehuis is veilig, word deur 3 m hoë elektriese heining omring en toegang is slegs moontlik deur 'n enkelingang met 'n interkom en 'n elektriese hek.

Die nabygeleë Melmoth Buiteklub beskik oor 'n 9-putjie-gholfbaan en 'n dameskroeg. Melmoth is die tuiste van 'n groot voëlskuiling op die Zoeloeland-voëlkykroete en dit is sowat 90 km vanaf die Zoeloe Koninklike Paleis waar die jaarlikse Rietdans-seremonie elke September plaasvind.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Nana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 13 Hammer Street, Melmoth, P O Box 930, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jenny's B&B in Melmoth het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Hammer Street, Melmoth, P O Box 930, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b6c1a476c400bc0fb14a62b65e813d2eb7374c07ba063a74316b6270e2714704880399b431c5cf4a63eeb9d838bfa069f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 13 Hammer Street Melmoth P O Box 930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.593008 31.396481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang