Jenny's B&B in Melmoth

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jenny's B&B is 'n tuiste weg van die huis waar noukeurige aandag geskenk word aan gaste se individuele behoeftes. Ons gasvrye huis is in 'n rustige tuin geleë. Ons is naby die Melmoth Country Club met 'n 9-putjiebaan vir die entoesiastiese gholfspeler en 'n gesellige dameskroeg naby die baan.

Ons gastekamers is gerieflik ingerig met dubbel- of enkelbeddens, 'n TV met DStv, waaiers, verwarmers, linne van die beste kwaliteit, tee- en koffiemaakgeriewe asook en suite-storte.

Alle maaltye word in ware plaas-styl bedien. Ons volledige Engelse/Suid-Afrikaanse ontbyte is befaamd en nie te versmaai nie.

Die erf is omhein deur 'n 3 m elektriese heining met 'n enkele ingang, 'n interkomstelsel en 'n elektroniese hek.

Melmoth is 800 m bo seevlak geleë. Daar is 'n groot, nabygeleë voëlpark op die Zululand voëlkykroete; en dit is 90 km vanaf die Zoeloe Koningkryk, waar jaarlikse rietdanse seremonieel gehou word elke September.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jenny's B&B In Melmoth gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za