6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ons bekoorlike, aardse "Vrystaat Lewens" sandsteenkothuis, wat deur Getaway Magazine as die beste klein kothuis in Clarens bekroon is, is al 2 dekades lank 'n geliefde gesinsoord.
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die eetkamertafel bied gemaklik sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer 2 slaapbanke vir kinders sowel as 'n binnenshuise kaggel het, ideaal vir daardie koue winteraande. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n houtdek met buitesitplek en 'n ingeboude braai met uitsig oor die tuin en berge. Gaste het veilige parkering op die perseel en sal restaurante, geriefswinkels en die R712 naby vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Quintin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Jesshil het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang