Jina Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 42 Cheeta Avenue, Founapark, Polokwane, O699, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jina Gastehuis is geleë in 'n rustige voorstad van Founapark in Polokwane. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bied 2 tipes kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die derde kamer is toegerus vir selfsorg.
Daar is ook 'n gedeelde eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Bykomende geriewe sluit in 'n borrelbad, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Cheeta Avenue, Founapark, Polokwane, O699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Cheeta Avenue, Founapark, Polokwane, O699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang