Joan Selfsorg Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Akkommodasie is netjies, goed toegerus. Omgewing is veilig en rustig. Super lekker, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold And Shirley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Only one night but very relaxing. After a long day of travelling, it was a welcome haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker groot plekkie met veilige parkering. Ongelukkig het ons net een aand hier oorgeslaap. Dis 'n pragtige plekkie, baie ruim en modern. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Home away from home. Joan and her husband made me feel right at home or as if I were visiting family. I would highly recommend staying over if you are out on business and need a homely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld en gemoedsrus. Was baie goed ontvang, vriendelik, gasvry, goeie kwaliteit matras en beddegoed, kombuis goed ingerig en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige, goedtoegeruste, netjiese, skoon blyplek weg van die huis. Ons het baie lekker gebly - baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kishlin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent! We really enjoyed our stay at Joan's Selfsorg Eenheid. The host is very kind. The place is very neat and tidy, and we had a peaceful weekend away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Attention to detail was verfrissend welkom. Tuis gevoel al was ons baie ver van. Met sulke aandag aan die detail wat 'n reisiger nodig het, was dit 'n fees om daar tuis te gaan. Gasvrou uiters bedagsaam. Genoeg spasie en die prys was iets om oor te sing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Baie dankie vir die mooi woorde, julle was ook sulke vriendelike gaste.

Hester T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was great. I have enjoyed my stay. It's a lovely place. The owner was a very friendly and loving person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was net vir die nag daar. Was goed en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Plek is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang