2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Joan Selfsorg Eenheid is in die boomryke woonbuurt Denver Park in George, 'n bekende vakansiebestemming aan die kus van die Weskus.
Verblyf is beskikbaar in 'n ateljee-woonstel op die eienaar se perseel. Die woonstel het 'n slaaparea, en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en het 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n eetarea met plek vir 2 en 'n TV met DStv.
Verder lei die woonstel na 'n stoep met 'n bistro-tafel met 2 stoele. Gaste kan swem in die gemeenskaplike swembad en die braaigeriewe benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Joan Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Heriot Drive, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang