+28
Selfsorg in Jongensfontein

Jongens-op-die-See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Karlien W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Rustige verblyf. Jongensfontein is altyd 'n lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré-Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker rustig. Was regtig lekker en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzane J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Alles was perfek – rustig, mooi en gemaklik. ’n Kuier wat die hart volmaak. Pragtige see-uitsig, uiters netjies en volledig toegerus. Wonderlike gashere wat jou tuis laat voel – verblyf uit die boonste rakke wat regtig alles bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara R
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Definitely a spot to enjoy and take in the views. Beautifully appointed cottage, could not find braai tongs, but other than that perfect. Bit surprised by the cleaning fee. We were 3 ladies, and we left the place spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Value peaceful. Great location, beautiful view, everything you need in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlet P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Heerlik. Ons het heerlik gebly, die internet was net 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjiese en skoon verblyf naby die see. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het. Lekker naby aan die see met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margitta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike rus. Heerlik gekuier. Lekker gebly en mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierina O
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Bespreek met sekerheid die plek. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. 'n Pragtige see-uitsig met walvisse wat baljaar. Ons was 'n groepie van 4 volwassenes wat tuis, gemaklik, rustig was en afgeskakel het. Die blyplek word hoogs aanbeveel. Sal beslis weer terugkeer. Despacito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Analja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

77 Daytona Road, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd0cdbd1591c4a652f61f3e2bcc98fb6157118fd680120af2b31e4af0563bc1ebe347d94bd5fa59b3d18aee754d94a150b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 77 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.420807681626 21.349226138338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang