Joostenberg Drive
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Joostenberg Drive, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Joostenberg Drive is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis, sentraal in Kraaifontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en diegene wat vir ontspanning besoek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea en gratis WiFi.
Verder is daar 'n onderdakbraai-area, veilige parkeerplek, en toegang tot nabygeleë winkelsentrums, restaurante en die N1.
Ligging
- 20 Joostenberg Drive, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Joostenberg Drive, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang