Jose Guest House
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Calderwood Street, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Jose Guest House is in Aston Manor in die hartjie van Kempton Park. Dit bied gerieflike en moderne akkommodasie aan gaste wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid smaakvolle kamers, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook gehaltelinne, 'n slim-TV met Netflix en 'n klein koffiestasie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area. Daar is 'n kragopwekker wat verseker dat die ligte aan bly gedurende kragonderbrekings. Onbeperkte, vinnige en veilige WiFi is beskikbaar. Die pragtige en rustige tuin is ideaal vir ontspanning of gaste wat graag mooi foto's wil neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Klaus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Calderwood Street, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Jose Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Calderwood Street, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang