Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Glen Marais

3.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Glen Marais van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Marais besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Marais.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Marais akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Marais Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Marais Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Marais

African Moon Corporate Guest House bied uitsonderlike verblyf slegs 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is minder as 2 km van winkels, restaurante en ander geriewe af. Verblyf word in 24 uniek versi...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais

Lé Frans Hoek is in Glen Marais in Kemptonpark en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 woo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 128
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Woodpecker's Inn Guest House is in Glen Marais, Kemptonpark geleë en word omring deur Ekurhuleni se ontwikkelende Aerotropilis. Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbedkamers, 'n Koningin-suite, Dubbelkamers en Dubbelk...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pomona, Glen Marais

Safari Club SA is 'n lodge met 'n Afrika-tema naby O.R. Tambo in Johannesburg, Suid-Afrika. Die plaasstyl lodge-hotel het 'n luukse tog huislike atmosfeer. Die verblyf bestaan uit 17 gemaklike en privaat en suite-k...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Witwater Guest House & Spa spreek van elegansie met verwelkomende 5-stgasvryheid. Hier bied 'n gastehuis vir jou 'n boetiek-hotel gevoel met sy groot tuine en ruim interieur - dis moeilik om te glo dat die gastehuis...

15% af Aanbod!
VanafR749
R637
per nag, vir 2 mense
Lodge in Glen Marais

Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike lodge in die eksklusiewe en veilige voorstad Glen Marais in Kempton Park, Johannesburg. Daar is 9 en suite-kamers waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het elk ’n platskerm-...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Aston Manor, Glen Marais

Africa Footprints Airport Lodge is in Kemptonpark en bied B&B naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dis stapafstand vanaf verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf is veilig en sakpas. Die diens is professioneel,...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin gesetel waar gaste om die swembad kan ontspan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Morulana Guest House is in die stylvolle voorstad, Glen Marais, in Kempton Park, oorkant 'n parkie geleë, en is 5 minute se stap na 3 winkelsentrums met baie restaurante, banke en winkels. Dit is ook net 10 minute ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais

Windmill Inn bied selfsorgverblyf in Glen Marais, 'n woonbuurt in Kempton Park. Dis gerieflik geleë naby die lughawe en winkelsentrums. Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is op die eienaar se perseel ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glen Marais akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]